Die Plesierboom

                           Die Plesierboom

Audrey Blignaut se storie Die Plesierboom was die inspirasie vir hierdie multi- medium projek. Die agtergrond is gedoen met inke, daarna is kollage tegniek gebruik, en afgerond met akrieliese verf. Die plesierboom vertel van al die klein elke dag se vreugdes wat my baie gelukkig en dankbaar maak.

Pin It on Pinterest