Week 10 Vissershuisie/ Perspektief/ Waterverfpotlood
Week 10 se tema is ‘n visserhuisie, deels om perspektief prakties toe te pas, en ook om tegelykertyd waterverfpotlode op verskillende maniere te gebruik. Jy kan natuurlik ook olieverf, akriel of net waterverf gebruik vir hierdie onderwerp.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed