Goeiedag,
Kunsklas tema is ‘n visserhuisie, deels om perspektief prakties toe te pas, en ook om tegelykertyd waterverfpotlode op verskillende maniere te gebruik. Jy kan natuurlik ook olieverf, akriel of net waterverf gebruik vir hierdie onderwerp.
Druk op die skakel om vir meer idees en inspirasie by my blog:
Video vir hierdie week se YouTube skakel:
Geniet dit en wees verrassend anders
Helena